Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:5 Die Boodskap (DB)

Soos ek gesê het, jy sal geboorte gee aan ’n seun. Sy hare mag nooit gesny word nie, want dié kind sal van sy geboorte af net vir God se diens opsy gesit wees. Dit sal hy wees wat die Israeliete uit die mag van die Filistyne red.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 13

Kyk Rigters 13:5 in konteks