Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:3 Die Boodskap (DB)

Jefta het toe van sy broers af padgegee en in Tob gaan woon. Dit was nie te lank voordat ’n groot klomp nikswerd leeglêers by hom aangesluit en oral saam met hom gegaan het nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:3 in konteks