Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:2 Die Boodskap (DB)

Gilead het nog ander seuns ook gehad by sy eie vrou. Toe hulle grootgeword het, het hulle hulle halfbroer, Jefta, weggejaag. “Jy mag niks van ons pa erf nie,” het hulle vir hom gesê, “want jy is ’n ander vrou se kind!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:2 in konteks