Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:26 Die Boodskap (DB)

Nou wil jy na 300 jaar die saak aanroer! Intussen bly Israel van toe af al in Gesbon en sy omringende dorpe en net so ook in Aroër met sy omringende dorpe en in die dorpe op die walle van die Arnonrivier. Waar kom jy nou skielik vandaan?

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:26 in konteks