Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:18 Die Boodskap (DB)

Uiteindelik het hulle deur die woestyn, óm die gebiede van Edom en Moab getrek. Hulle het aan die oostekant van Moab kamp opgeslaan aan die oorkant van die Arnonrivier. Maar hulle het nooit oor die Arnonrivier in Moab se gebied ingegaan nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:18 in konteks