Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:17 Die Boodskap (DB)

Van daar af het hulle boodskappers na die koning van Edom toe gestuur en toestemming gevra om deur sy land te trek, maar hy wou dit nie toelaat nie. Hulle het presies dieselfde ding vir die koning van Moab gevra, maar hy wou ook niks daarvan weet nie. Daarom het die Israeliete in Kades gebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:17 in konteks