Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 10:10 Die Boodskap (DB)

Uiteindelik het die Israeliete tot die Here gebid. Hulle het vir Hom gesê: “Ons het teen U gesondig, want ons het die rug vir U, ons God, gedraai en die Baäls aanbid.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 10

Kyk Rigters 10:10 in konteks