Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 10:1 Die Boodskap (DB)

Na Abimelek se dood het Tola seun van Puwwa, die kleinseun van Dodo, tot Israel se redding gekom. Hy was ’n lid van die stam Issaskar en het in die dorp Samir in die berge van Efraim gebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 10

Kyk Rigters 10:1 in konteks