Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:30 Die Boodskap (DB)

Ook die stam van Sebulon se aanslag op die dorpe Kitron en Nahalal was onsuksesvol. Al het hulle die Kanaäniete gedwing om vir hulle te werk, het hulle steeds saam met hulle in hierdie gebiede gebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:30 in konteks