Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:29 Die Boodskap (DB)

Dieselfde het ook met die stam van Efraim gebeur. Hulle kon dit ook nie regkry om die Kanaäniete wat in Geser gebly het te verslaan nie. Daarom het die Kanaäniete saam met hulle daar bly woon.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:29 in konteks