Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:20 Die Boodskap (DB)

Soos Moses vroeër beveel het, het Kaleb die dorp Hebron gekry. Hy het die mense verdryf wat daar gebly het. Hulle was die nakomelinge van die drie seuns van Enak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:20 in konteks