Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:18-19 Die Boodskap (DB)

Die Here het Juda gehelp en hulle het die berggebiede ingeneem asook die vlaktestede Gasa, Askelon en Ekron met hulle omliggende gebiede. Juda kon egter nie die mense op die vlakte verdryf nie omdat hulle ysterstrydwaens gehad het, en daarom kon Juda hulle nie wen nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:18-19 in konteks