Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 44:4 Die Boodskap (DB)

Dit was nie u kinders se wapens wat so goed was dat hulle die oorlog gewen het nie.Nee, dit was nie hulle wat so sterk was nie. Dit was U.U het hulle met u groot krag gehelp.U wou hulle help omdat U baie lief is vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Psalms 44

Kyk Psalms 44:4 in konteks