Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 39:7 Die Boodskap (DB)

Die mens se lewe is net soos ’n flitslig wat jy aan- en afskakel.Dit skyn ’n kort rukkie, dan gaan dit dood.Die mens hou hom met baie dinge besig. Hy sloof hom af.Hy maak ’n klomp besittings bymekaar. Maar hy weet nie wie dit alles gaan erf nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 39

Kyk Psalms 39:7 in konteks