Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 37:22 Die Boodskap (DB)

Mense met wie die Here tevrede is, sal eendag alles op die aarde besit.Maar mense vir wie die Here sy rug keer, sal ondergaan. Hulle sal uitgeroei word.

Lees volledige hoofstuk Psalms 37

Kyk Psalms 37:22 in konteks