Moenie jou energie mors om heeltyd oor slegte mense te praat nie.Moenie loop en kla dat hulle loskom met hulle skelmstreke nie. Moenie op hulle jaloers wees nie.