U tree altyd reg op, Here, my God. Tree ook nou regverdig teenoor my op.Moenie dat hulle dit geniet as ek swaarkry nie.