Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 28:9 Die Boodskap (DB)

Help u kinders, Here.Laat hulle wat aan U behoort, genoeg hê om van te leef.Sorg vir hulle soos ’n herder vir sy skape omgee. Tel hulle op en dra hulle elke dag.

Lees volledige hoofstuk Psalms 28

Kyk Psalms 28:9 in konteks