Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 27:4 Die Boodskap (DB)

Daar is een groot wens in my hart en dit wil ek met my hele lewe najaag: dat ek my hele lewe lank by die Here mag wees.Sy wonderlike nabyheid wil ek dag en nag beleef. Ek wil ervaar hoe goed Hy vir my is.Ek wil weer en weer daaroor nadink wanneer ek Hom aanbid.

Lees volledige hoofstuk Psalms 27

Kyk Psalms 27:4 in konteks