Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 27:3 Die Boodskap (DB)

Al staan ek alleen teen ’n hele leër soldate, sal ek geen bang haar op my kop hê nie.Ook al trek ’n hele weermag teen my op en val my aan, sal ek steeds op die Here vertrou.

Lees volledige hoofstuk Psalms 27

Kyk Psalms 27:3 in konteks