Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 19:6 Die Boodskap (DB)

Hy het die son soos ’n lig daarin opgehang om helder te skyn.Wanneer die son in die môre helder opkom, lyk hy soos ’n gelukkige bruidegom wat na die eerste nag by sy bruid met ’n glimlag by die huis uitstap.Sy gesig straal.Die son is so sterk en dapper soos ’n oorlogsheld wat sy taak vir die dag vol moed aanpak.

Lees volledige hoofstuk Psalms 19

Kyk Psalms 19:6 in konteks