Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 19:5 Die Boodskap (DB)

Daar is nie ’n millimeter van die hemel of die aarde wat nie vertel hoe groot God is nie. Alles wat Hy gemaak het, ja alles, tot by die verste plekke wat ons kan sien,is vol van sy eer.As jy opkyk na die hemel, lyk dit of die Here ’n blou tent opgeslaan het.

Lees volledige hoofstuk Psalms 19

Kyk Psalms 19:5 in konteks