Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 17:14 Die Boodskap (DB)

Red my self van hulle wat nie doen wat U sê nie.Straf hulle soos U reeds besluit het om te doen. Laat hulle in die fleur van hulle lewe doodgaan. Moenie dat hulle kinders en kleinkinders wegstap sonder dat hulle ook gestraf word nie.Laat hulle almal vir hulle sondes betaal.

Lees volledige hoofstuk Psalms 17

Kyk Psalms 17:14 in konteks