Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 15:5 Die Boodskap (DB)

Hy leen nie sy geld teen rente uit nie.Hy laat hom ook nie omkoop om verkeerde dinge te doen en onskuldiges te benadeel nie.Wie hierdie dinge doen, sal altyd vas bly staan.

Lees volledige hoofstuk Psalms 15

Kyk Psalms 15:5 in konteks