hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 15 Die Boodskap (DB)

Van Dawid

1. Here, watter mens mag voor U kom staan?Wie mag in u huis instap, daar waar U spesiaal teenwoordig is?

2. Iemand wat so optree dat U heeltemal tevrede is met wat hy doen, mag daar kom; ja, hy wat reg doen, wat U wil hê. So iemand praat altyd die waarheid.

3. Hy skinder nie en praat nie sleg oor ander nie, en steek ook nie sy vriend in die rug nie.Dit is iemand wat nie dinge sê wat iemand anders seermaak nie.

4. Hy hou ook nie van mense van wie God nie hou nie.Maar God se vriende is ook sy vriende; van hulle hou hy.Hy hou sy woord, al kos dit hom soms duur.

5. Hy leen nie sy geld teen rente uit nie.Hy laat hom ook nie omkoop om verkeerde dinge te doen en onskuldiges te benadeel nie.Wie hierdie dinge doen, sal altyd vas bly staan.