Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 6:3 Die Boodskap (DB)

Iemand mag baie kinders hê en lank leef, maar as hy nie die goeie van die lewe kan geniet nie en ook nie ’n behoorlike begrafnis kry nie, was alles tevergeefs. Iemand wat doodgebore is, is dan beter daaraan toe as hy.

Lees volledige hoofstuk Prediker 6

Kyk Prediker 6:3 in konteks