Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 5:17 Die Boodskap (DB)

Die allerbeste ding wat met ’n mens in sy lewe kan gebeur, is om te eet en te drink en die goeie dinge tussen al die swaarkry deur te geniet. Dit is die mens se enigste erfporsie hier op aarde.

Lees volledige hoofstuk Prediker 5

Kyk Prediker 5:17 in konteks