Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:21 Die Boodskap (DB)

’n Mens kan elke dag met oorgawe werk, en dan kom daar iemand wat glad nie daarvoor gewerk het nie en hy stap met alles weg. Dit is mos verkeerd; dis opperste sinloosheid.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:21 in konteks