Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:19 Die Boodskap (DB)

En niemand weet of hy wys of dwaas gaan wees nie. Een ding is egter seker: hy sal alles besit en geniet waarvoor ek hard gewerk het. Dit wat ek deur my wysheid vermag het, sal hy net so oorneem. Dít wys net hoe sinloos die lewe werklik is.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:19 in konteks