Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:15 Die Boodskap (DB)

En ek het hiermee geworstel. As dieselfde dinge met die wyse én die dwase gebeur, wat is dan die sin van al my wysheid? Ek het toe besef daar is geen sin nie. Die lewe is absoluut sinloos.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:15 in konteks