Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:11 Die Boodskap (DB)

Toe het ek alles wat ek gedoen het, krities begin ondersoek. Oor my werk en inspanning het ek baie nagedink. En ek het besef dat alles sinloos is. Dit is bloot net ’n mors van tyd. In hierdie wêreld is daar absoluut géén sin nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:11 in konteks