Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:5 Die Boodskap (DB)

Dit is wanneer jy vir steil opdraandes en baie ander dinge bang word omdat jy te swak geword het. En terwyl die amandelboom bloei, die sprinkaan hom vol eet en die kapperkruid blom, sterf die mens. In die strate sal hulle die doodsberig vertel. Dan sal hulle saamkom om hom te begrawe.

Lees volledige hoofstuk Prediker 12

Kyk Prediker 12:5 in konteks