Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 11:8 Die Boodskap (DB)

As iemand lank leef en oud word, moet hy die lewe geniet. Hy moet egter ook aan die dood dink en onthou dat die tyd na die dood lank gaan duur. Alles is sinloos. Daar is niks om na uit te sien nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 11

Kyk Prediker 11:8 in konteks