Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 1:16 Die Boodskap (DB)

Ek het by myself gedink dat ek oor die jare sommer baie wysheid en lewenskennis versamel het. Baie meer as enigeen wat voor my in Jerusalem regeer het. Al die kennis en wysheid het deel van my lewe geword.

Lees volledige hoofstuk Prediker 1

Kyk Prediker 1:16 in konteks