Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:17 Die Boodskap (DB)

My tempel op die berg Sion sal ’n plek word waarheen die mense vlug. Dit sal die plek wees wat vir My eenkant gesit is. Die nageslag van Jakob sal daar kom kry wat aan hulle behoort.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:17 in konteks