Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:16 Die Boodskap (DB)

Soos julle by my tempel drank gedrink het, sal al die nasies my oordeel moet drink.Hulle sal alles moet opdrink tot daar niks meer van hulle oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:16 in konteks