Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 7:9 Die Boodskap (DB)

Moses het nie vir die Kehatgroep enige waens en osse gegee nie omdat hulle volgens die Here se opdrag die heilige voorwerpe op hulle skouers moes dra.

Lees volledige hoofstuk Numeri 7

Kyk Numeri 7:9 in konteks