Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:7 Die Boodskap (DB)

selfs al sou een van hulle ouers of broers of susters doodgaan. Aangesien hulle lang hare die bewys is van hulle voltydse diens aan die Here, mag hulle nie naby ’n lyk kom of daaraan raak en so hulleself onrein maak nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:7 in konteks