Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:5 Die Boodskap (DB)

“Nasireërs mag ook nooit hulle hare afsny nie. Die mans mag ook nie hulle baard afskeer vir die tydperk dat hulle voltyds in die Here se diens staan nie. Hulle moet hulle hare laat groei totdat hierdie tydperk van afsondering verby is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:5 in konteks