Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:3 Die Boodskap (DB)

moet so ’n persoon dadelik ophou om wyn of bier te drink. Hulle mag ook nie asyn gebruik wat van wyn gemaak is of enige ander gegiste drank of selfs vars druiwesap nie. Hulle mag ook nie druiwe of rosyntjies eet nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:3 in konteks