Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:20 Die Boodskap (DB)

Die priester moet dan hierdie kos heen en weer voor die Here beweeg as ’n teken dat dit aan Hom gegee word. Hierdie gawes wat so voor die Here gebring is, behoort dan aan die priester, saam met die borsstuk en die boud van die dier, wat ook in die Here se teenwoordigheid heen en weer beweeg is. Hierna is die nasireër vry om weer wyn te drink.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:20 in konteks