Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:18 Die Boodskap (DB)

Die nasireër moet sy hare by die ingang van die tent waar die Here aanbid word, afskeer as teken van sy toewyding aan die Here. Hierdie hare moet dan in die vuur waarmee die maaltydoffer gebring word, verbrand word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:18 in konteks