Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:19 Die Boodskap (DB)

Dan moet hy die vrou vra om plegtig te beloof dat sy die waarheid praat. Hy moet dan vir haar sê: As ’n ander man nie by jou geslaap het nie en jy wat ’n getroude vrou is, nie ontrou aan jou man was nie, mag jou onskuld dan sigbaar word deur hierdie bitter water wat ’n groot straf oor jou kan bring as jy jok.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:19 in konteks