Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:18 Die Boodskap (DB)

Dan moet hy die vrou se hare losmaak waar hulle voor die Here staan. Sy moet dan die offer vashou, sodat hulle kan sien of haar man reg was of nie. Die priester moet voor haar staan. Hy moet die bak met die water vashou wat moet wys of sy skuldig is en ’n groot straf oor haar kan bring.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:18 in konteks