Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:6 Die Boodskap (DB)

“Verder moet ses van die stede wat julle vir die Leviete gee, stede wees waarheen ’n persoon sou kon vlug wat iemand anders per ongeluk doodgemaak het. Bo en behalwe hierdie ses stede moet julle vir hulle nog 42 ander stede ook gee.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:6 in konteks