Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:33 Die Boodskap (DB)

Julle mag nie die land waarin julle nou gaan bly, met moord besoedel nie. Daar is net een manier waarop die skuld hiervoor betaal kan word om die land weer skoon te kry en dit is om die persoon wat die moord gepleeg het, tereg te stel.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:33 in konteks