Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:25 Die Boodskap (DB)

As die vergadering besluit dat die persoon per ongeluk doodgemaak is en dat dit nie ’n beplande moord was nie, moet hulle hulle uitspraak in die guns van die beskuldigde gee. Om hom te beskerm teen die wraak van die familielid van die dooie, moet hulle hom laat teruggaan na die toevlugstad waarheen hy gevlug het. Hy moet in dié stad bly tot die dood van die hoëpriester.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:25 in konteks