Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:19 Die Boodskap (DB)

In al hierdie gevalle het die naaste familielid van die vermoorde persoon die verantwoordelikheid om die moordenaar aan die pen te laat ry vir die moord.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:19 in konteks