Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:3-5 Die Boodskap (DB)

 “Hierdie dele van Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sibma, Nebo en Baäl-Meon wat die Here aan ons oorgegee het, is ’n goeie gebied vir vee. Omdat ons baie vee het, vra ons u om asseblief eerder hierdie gebied vir ons te gee as ’n stuk grond aan die oorkant van die Jordaanrivier.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 32

Kyk Numeri 32:3-5 in konteks