Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:17 Die Boodskap (DB)

Daarna sal ons ons wapens bymekaarmaak en in die voorste linies van die Israeliete gaan veg. Ons sal saam met hulle oor die rivier trek en saam met hulle veg totdat hulle almal in hulle eie land ’n plek het om te bly. Intussen kan ons vroue en kinders veilig hier agterbly in die stede wat ons vir hulle gebou het, want die mure om die stede is sterk en hoog genoeg om hulle te beskerm.

Lees volledige hoofstuk Numeri 32

Kyk Numeri 32:17 in konteks